LIANIE MAY's music reminds us of that sung by SHANIA TWAIN and DOLLY PARTON. It is full of a strong melody, flowing harmony and driven by lively instraments. The Akrikaans music industry needs a new female vocalalist and Lianie May is here to stay! Come and listen to her at the Naboom Windpompfees 13-15 June 2008. Lianie's Biography:
Date of Birth: 2 Aug 1976 Born: Vereeniging, South Africa Home: Oranjeville School: Afrikaans Hoërskool Sasolburg - 1994 was when she matriculated Favourite song: Power of Love – Jennifer Rush Favourite book: Soup for the Soul How did Lianie get to be where she is now: Lianie was always an srtists. Eden performed in Oranjeville and Lianie sang a song for them. Johan Vorster and Sean Else then approached Lianie genader to join Mozi and that is where she made her debut cd in 2007. LIANIE MAY gaan die wêreld aan die brand sing met haar ongelooflike stem en emosionele interpretasie van splinternuwe Afrikaanse treffers uit die skrywers pen van JOHAN VORSTER, SEAN ELSE (DE LA REY, 68 CHEVY, HABANA!, IS JY BANG (EDEN), EN VELE MEER) en LIANIE MAY wat self ‘n paar van die liedjies geskryf het... Luister uit vir die eerste single van die CD, die hartroerende titel snit, VERGEET MY NIE, wat die hartseer en pyn deel van wanneer ‘n mens ‘n geliefde verloor. SEAN ELSE (wat DE LE REY se musiek video geskiet het) het ‘n roerende video geskiet vir die lied, en sal binnekort op die skerms begin draai. Die res van die CD is gevul met treffers van alle soort, liedjies wat die tone laat wikkel soos BOEREVRY, BEL, BEL, BEL, EK KOM HUIS TOE, liedjies wat die hartsnare roer soos, JY SOEN MY NIE MEER NIE, LOS MY NIE ALLEEN NIE, VROU STAAN BY HAAR MAN, SOMERRëEN, selfs liedjies wat dinge van oud onthou soos, TOE ‘N TWEE RAND NOG ‘N TWEE RAND WAS. Daar is ook twee DOLLY PARTON treffers op wat die mense sal terug neem na ‘n ander tyd en plek en natuurlik is daar ‘n vuurwarm BELINDA CARLISLE MEDLEY en ‘n kragtige treffer van die groep HEART…WILL YOU BE THERE IN THE MORNING. |